luisteren

Namaste in Afrikaans

 

My siel herken jou siel 

Ek eer die liefde 

lig

skoonheid

waarheid

en vriendelikheid binne jou

 

want dit is ook binne-in my 

Om hier die dinge te deel

is daar geen afstand nie

en geen verskil tussen ons nie 

Ons is dieselfde 

ons is een

 

Namaste in Afrikaans

Reacties